Welkom

Afrikaanse
Bybelverse

Handgemaakte produkte gevul met woorde uit die Woord — vir elke hart, vir elke dag, tot Sy eer.

"Laat die woorde van my mond en die meditasie van my hart welgevallig wees in U oë, o Here, my Rots en my Verlosser."
Psalm 19:15
Afrikaanse Bybelverse

God se Woord

Verse wat opbou en herinner.

Vir jou hart

Sag, persoonlik, met liefde gemaak.

Vir elke dag

Klein oomblikke van hoop.

Vir Sy eer

Alles tot heerlikheid van God.

Oor Ons

Klein herinneringe, groot boodskappe

Al ons produkte word met baie liefde gemaak — van boekmerke en beplanners tot plakkers, magnete, kaartjies en meer, wat jou herinner van God se liefde en trou. Alles kan aangepas wordom spesiaal vir jou gemaak te word.

Afrikaanse Bybelverse omslag

Iets spesifieks in gedagte?

Stuur gerus 'n boodskap op WhatsApp — ons help graag.

Gesels op WhatsApp