Afrikaanse Bybelverse

Oor Ons

Afrikaanse Bybelverse het begin met 'n eenvoudige droom: om God se Woord in klein, mooi visuele vorm in mense se daaglikse lewens te bring. Elke boekmerk, kaartjie, plakker en boksie word met sorg en baie liefde gemaak.

Ons glo dat 'n enkele vers op die regte oomblik 'n hart kan aanraak en 'n herinnering kan wees dat jy nooit alleen is nie.

Kontak

Kom gesels met ons